Barry de Klerk – Ek is genooi om vanjaar die Silwerskermfees in Kaapstad by te woon en natuurlik nooi ek die hele Namibië uit om saam met my op hierdie reis te gaan. Dis ’n eer om saam met die ...
Die fliekresensent Leon van Nierop gaan binnekort ou én nuwe flieks en akteurs in sitkamers terugbring met ’n TV-reeks oor die geskiedenis van die Afrikaanse rolprent. Daar doer in die fliek is ’n 26 ...
Daar was ’n tyd toe ons goed verleë kon raak oor Afrikaanse flieks, wat dikwels rondgeval het tussen die kleinhuisie en die deur-trekker met niks tussen die ore nie – net roomkoeke in die gesig. Nie ...
GEORGE NUUS - Hoekwillers het verlede Vrydagaand, 26 April, snoesig onder hul warm komberse gesit om die skool se eerste opelug bioskoopvertoning te geniet. Ofskoon dit steeds reënerig in George was, ...
Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP) het hierdie jaar sy derde Kuikenkonsert, voorheen bekend as die Sottekonsert, aangebied. Dié naam het in 2021 verander. Dit was ’n aand van skerp - en soms droë ...
'SWIRL' word Sondag 21 Maart 2021 om 20:00 op kykNET&kie, DStv-kanaal 145, uitgesaai. Verskaf. Quanita Adams ('Sara se Geheim', 'Arendsvlei') is die skrywer en regisseur van 'SWIRL' – ’n eerste vir ...
Die aanbieder van 'Boer Soek 'n Vrou', Marciel Hopkins en die 'Meisies Wat Fluit'-aktrise, Leandie du Randt is tans besig om saam 'n Afrikaanse-fliek te skiet. Instagram/ Leandie du Randt Op Woensdag, ...
DIE line-up vir die kykNET Silwerskermfees is bekend gemaak en die fees sprei vanjaar sy vlerke nóg wyer. Die organiseerders het besluit om dit ook oop te maak vir die publiek. So, as jy van die ...
Van hartroerend tot hartverskeurend – dié plaaslike rolprente gaan jou diep raak. Stroom hierdie flieks op Showmax vir jou volgende dosis local-is-lekker-vermaak. Video van vroue wat guns op mekaar ...
Maar gewone, romantiese flieks in Afrikaans? Daarvan was niks te sien nie. Om nie te praat van ’n Afrikaanse musiekfliek nie. Nou, ewe skielik, is daar ’n ontploffing. Die skrywer Breyten Breytenbach ...
Daar was jare laas ’n Afrikaanse fliek met ’n mooi, romantiese storie, en die laaste musiekfliek is 30 jaar gelede uitgereik. Maar in 2010 praat die silwerdoek weer Afrikaans! Dis ’n fliek met romance ...
一些您可能无法访问的结果已被隐去。
显示无法访问的结果