HULLE weet dalk nie wat ons weet nie, maar ons weet nou wat Dricus du Plessis weet: dat sy dae as batchelor iets van die verlede is. Die liefde het vir Dricus ’n uitklophou gegee en gedurende sy 31ste ...