Die bekroonde Afrikaanse sangeres Demi Lee Moore is pas as Solidariteit Helpende Hand se ambassadeur van dié liefdadigheidsorganisasie se #HelpHetta-projek aangewys. Adjunk-uitvoerende hoof van ...
VEREENIGING. – Tarryn Lamb beskryf haar as Suid-Afrika se Tina Turner. Haar duisende aanhangers stem saam. Die Kontrak seisoen 3 het onlangs op e.TV afgeskop en die Vaal se Mirandi Morsnër is een van ...